Nehemia 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe Sanbalʹlat, Tobiʹa,+ die Arabiere,+ die Ammoniete en die Asdodiete+ hoor dat die herstelwerk aan die mure van Jerusalem vorder en dat die gapings toegemaak word, het hulle baie kwaad geword.
7 Toe Sanbalʹlat, Tobiʹa,+ die Arabiere,+ die Ammoniete en die Asdodiete+ hoor dat die herstelwerk aan die mure van Jerusalem vorder en dat die gapings toegemaak word, het hulle baie kwaad geword.