Nehemia 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Dit het gesê: “Daar word onder die nasies gesê, en Gesem+ sê dit ook, dat jy en die Jode planne beraam om in opstand te kom.+ Dit is hoekom jy die muur bou, en volgens hierdie stories gaan jy hulle koning word. Nehemia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:6 Die Wagtoring,2007/7/1, bl. 30
6 Dit het gesê: “Daar word onder die nasies gesê, en Gesem+ sê dit ook, dat jy en die Jode planne beraam om in opstand te kom.+ Dit is hoekom jy die muur bou, en volgens hierdie stories gaan jy hulle koning word.