Nehemia 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Baie in Juda het belowe om aan sy kant te wees, want hy was ’n skoonseun van Seganʹja, die seun van Arag,+ en sy seun Johaʹnan het met die dogter van Mesulʹlam,+ die seun van Beregʹja, getrou.
18 Baie in Juda het belowe om aan sy kant te wees, want hy was ’n skoonseun van Seganʹja, die seun van Arag,+ en sy seun Johaʹnan het met die dogter van Mesulʹlam,+ die seun van Beregʹja, getrou.