Nehemia 7:70 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 70 Party van die hoofde van die vaderhuise het bydraes gegee vir die werk.+ Die goewerneur* het 1 000 goue dragmas,* 50 bakke en 530 stelle priesterlike klere tot die fonds* bygedra.+ Nehemia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:70 Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1811
70 Party van die hoofde van die vaderhuise het bydraes gegee vir die werk.+ Die goewerneur* het 1 000 goue dragmas,* 50 bakke en 530 stelle priesterlike klere tot die fonds* bygedra.+