Nehemia 9:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het hulle van hulle plek opgestaan en gedurende ’n kwart van die dag* uit die Wetboek+ van Jehovah hulle God voorgelees, en gedurende nog ’n kwart van die dag het hulle hulle sondes bely en voor Jehovah hulle God neergebuig. Nehemia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:3 Die Wagtoring,2013/10/15, bl. 22
3 Toe het hulle van hulle plek opgestaan en gedurende ’n kwart van die dag* uit die Wetboek+ van Jehovah hulle God voorgelees, en gedurende nog ’n kwart van die dag het hulle hulle sondes bely en voor Jehovah hulle God neergebuig.