Nehemia 9:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En 40 jaar lank het u hulle in die wildernis van kos voorsien.+ Hulle het niks kortgekom nie. Hulle klere het nie stukkend geword nie,+ en hulle voete het nie geswel nie.
21 En 40 jaar lank het u hulle in die wildernis van kos voorsien.+ Hulle het niks kortgekom nie. Hulle klere het nie stukkend geword nie,+ en hulle voete het nie geswel nie.