17 en Mattanʹja,+ die seun van Miga, die seun van Sabdi, die seun van Asaf,+ die leier van die sangers, wat die lofprysing gedurende die gebed gelei het,+ en Bakbukʹja, die tweede onder sy broers, en Abda, die seun van Samʹmua, die seun van Galal, die seun van Jeduʹtun.+