Nehemia 11:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die opsiener van die Leviete in Jerusalem was Ussi, die seun van Bani, die seun van Hasabʹja, die seun van Mattanʹja,+ die seun van Miga, van die seuns van Asaf, die sangers. Ussi het toesig gehou oor die werk in die huis van die ware God.
22 Die opsiener van die Leviete in Jerusalem was Ussi, die seun van Bani, die seun van Hasabʹja, die seun van Mattanʹja,+ die seun van Miga, van die seuns van Asaf, die sangers. Ussi het toesig gehou oor die werk in die huis van die ware God.