Nehemia 12:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Die hoofde van die Leviete was Hasabʹja, Serebʹja en Jeʹsua,+ die seun van Kadʹmiël.+ Hulle broers het oorkant hulle gestaan om God te loof en te dank volgens die instruksies van Dawid,+ die man van die ware God, waggroep langs waggroep.
24 Die hoofde van die Leviete was Hasabʹja, Serebʹja en Jeʹsua,+ die seun van Kadʹmiël.+ Hulle broers het oorkant hulle gestaan om God te loof en te dank volgens die instruksies van Dawid,+ die man van die ware God, waggroep langs waggroep.