-
Nehemia 12:45Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
45 En die priesters en die Leviete het die pligte teenoor hulle God en die pligte in verband met die reiniging begin nakom. Die sangers en die poortwagters het ook die instruksies van Dawid en sy seun Salomo gevolg.
-