Nehemia 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 want hulle het nie vir die Israeliete brood en water gegee nie. Hulle het eerder vir Biʹleam gehuur om ’n vloek oor hulle uit te spreek.+ Maar ons God het die vloek in ’n seën verander.+
2 want hulle het nie vir die Israeliete brood en water gegee nie. Hulle het eerder vir Biʹleam gehuur om ’n vloek oor hulle uit te spreek.+ Maar ons God het die vloek in ’n seën verander.+