Nehemia 13:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Voordat dit gebeur het, het die priester Eljaʹsib,+ ’n familielid van Tobiʹa,+ toesig gehou oor die stoorkamers* van die huis* van ons God.+ Nehemia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 13:4 Die Wagtoring,2013/8/15, bl. 4
4 Voordat dit gebeur het, het die priester Eljaʹsib,+ ’n familielid van Tobiʹa,+ toesig gehou oor die stoorkamers* van die huis* van ons God.+