Nehemia 13:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Een van die seuns van Jojaʹda,+ die seun van die hoëpriester Eljaʹsib,+ het ’n skoonseun van Sanbalʹlat+ die Horoniet geword. Daarom het ek hom van my af weggejaag.
28 Een van die seuns van Jojaʹda,+ die seun van die hoëpriester Eljaʹsib,+ het ’n skoonseun van Sanbalʹlat+ die Horoniet geword. Daarom het ek hom van my af weggejaag.