Ester 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy het Hadasʹsa,* wat ook Ester genoem is, die dogter van sy pa se broer,+ grootgemaak* omdat sy nie ’n pa of ma gehad het nie. Die jong vrou was mooi en aantreklik, en toe haar pa en ma dood is, het Morʹdegai haar as sy dogter aangeneem. Ester Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:7 Volg hulle geloof na, bl. 127 Die Wagtoring,2011/10/1, bl. 19
7 Hy het Hadasʹsa,* wat ook Ester genoem is, die dogter van sy pa se broer,+ grootgemaak* omdat sy nie ’n pa of ma gehad het nie. Die jong vrou was mooi en aantreklik, en toe haar pa en ma dood is, het Morʹdegai haar as sy dogter aangeneem.