8 Toe die koning se woord en sy wet bekend gemaak is en ’n klomp jong vroue by die paleis Susan onder toesig van Hegai+ bymekaargebring is, is Ester ook na die koning se paleis geneem en onder die sorg geplaas van Hegai, die oppasser van die vrouens.