-
Ester 2:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 En hy het van die jong vrou gehou, en sy het sy goedkeuring* verkry, en hy het dadelik gereël dat sy haar skoonheidsbehandelings*+ ontvang en ’n spesiale dieet volg, en hy het vir haar sewe jong uitgesoekte vrouens uit die koning se huis gegee. Hy het haar en haar jong dienaresse ook na die beste plek in die huis van die vrouens* geskuif.
-