-
Ester 2:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 In die aand het sy ingegaan en in die oggend het sy teruggekeer na die tweede huis van die vrouens* onder die toesig van Saäsʹgas die koning se eunug,+ die oppasser van die byvrouens. Sy het nie weer na die koning toe gegaan nie, tensy die koning baie van haar gehou het en hy spesifiek vir haar gevra het.+
-