-
Ester 2:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 En toe Ester die dogter van Abiʹhail, die oom van Morʹdegai, wat haar as sy dogter aangeneem het,+ haar beurt kry om na die koning toe te gaan, het sy vir niks gevra behalwe wat Hegai, die koning se eunug, die oppasser van die vrouens, aanbeveel het nie. (Almal wat Ester gesien het, het baie van haar gehou.)
-