17 En die koning het Ester meer liefgekry as al die ander vrouens, en sy het sy goedkeuring verkry, en hy het meer van haar gehou as van al die ander maagde. En hy het die koninklike hoofversiersel op haar kop gesit en haar koningin+ gemaak in die plek van Vasti.+