Ester 2:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 In daardie dae, terwyl Morʹdegai in die koning se poort gesit het, het die deurwagters Bigtan en Teres, wat twee hofbeamptes van die koning was, kwaad geword en ’n plan beraam om koning Ahasʹveros dood te maak.*
21 In daardie dae, terwyl Morʹdegai in die koning se poort gesit het, het die deurwagters Bigtan en Teres, wat twee hofbeamptes van die koning was, kwaad geword en ’n plan beraam om koning Ahasʹveros dood te maak.*