Ester 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Daarna het koning Ahasʹveros vir Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ bevorder deur hom ’n hoër posisie te gee as al die ander leiers wat by hom was.+ Ester Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:1 Volg hulle geloof na, bl. 131 Die Wagtoring,2011/10/1, bl. 21
3 Daarna het koning Ahasʹveros vir Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ bevorder deur hom ’n hoër posisie te gee as al die ander leiers wat by hom was.+