Ester 4:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 In elke provinsie*+ waar die Jode van die koning se woord en sy bevel gehoor het, het hulle baie getreur en gevas+ en hard gehuil. Baie van hulle het op saklinne en as+ gaan lê. Ester Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:3 Die Wagtoring,1986/3/15, bl. 24
3 In elke provinsie*+ waar die Jode van die koning se woord en sy bevel gehoor het, het hulle baie getreur en gevas+ en hard gehuil. Baie van hulle het op saklinne en as+ gaan lê.