8 Hy het ook vir hom ’n afskrif gegee van die geskrewe bevel wat in Susan+ uitgevaardig is wat sê dat hulle vernietig moet word. Hy moes dit vir Ester wys en dit aan haar verduidelik. Hy moes ook vir haar sê+ om na die koning toe te gaan en hom te smeek om genade aan haar volk te betoon.