Ester 4:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want as jy in hierdie tyd stilbly, sal verligting en verlossing vir die Jode uit ’n ander bron kom,+ maar jy en die huis van jou vader sal vergaan. En wie weet, dalk is hierdie krisis die rede waarom jy koningin geword het.”+ Ester Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:14 Volg hulle geloof na, bl. 133 Die Wagtoring,2011/10/1, bl. 231986/3/15, bl. 24
14 Want as jy in hierdie tyd stilbly, sal verligting en verlossing vir die Jode uit ’n ander bron kom,+ maar jy en die huis van jou vader sal vergaan. En wie weet, dalk is hierdie krisis die rede waarom jy koningin geword het.”+