Ester 5:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Haman het gespog oor hoe ryk hy is, hoe baie seuns hy het+ en hoe die koning hom bevorder het en hom ’n belangriker posisie gegee het as die leiers en die knegte van die koning.+
11 Haman het gespog oor hoe ryk hy is, hoe baie seuns hy het+ en hoe die koning hom bevorder het en hom ’n belangriker posisie gegee het as die leiers en die knegte van die koning.+