Ester 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe Haman inkom, het die koning vir hom gevra: “Wat moet gedoen word vir die man aan wie die koning eer wil bewys?” Haman het in sy hart gesê: “Aan wie anders as aan my sou die koning eer wou bewys?”+
6 Toe Haman inkom, het die koning vir hom gevra: “Wat moet gedoen word vir die man aan wie die koning eer wil bewys?” Haman het in sy hart gesê: “Aan wie anders as aan my sou die koning eer wou bewys?”+