-
Ester 6:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Die koning het dadelik vir Haman gesê: “Maak gou! Neem die klere en die perd, en doen wat jy nou net gesê het vir die Jood Morʹdegai wat in die koning se poort sit. Jy moet alles doen wat jy gesê het.”
-