13 Toe Haman vir sy vrou Seres+ en vir al sy vriende vertel van alles wat met hom gebeur het, het sy wyse manne en sy vrou Seres vir hom gesê: “As Morʹdegai, voor wie jy begin val het, ’n Jood is, sal jy niks teen hom kan doen nie. Jy sal beslis voor hom val.”