-
Ester 7:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Die koning het die feesmaal woedend verlaat en na die tuin van die paleis gegaan, maar omdat Haman besef het dat die koning vasbeslote is om hom te straf, het hy opgestaan om koningin Ester te smeek om sy lewe te red.
-