-
Ester 7:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Die koning het van die tuin van die paleis af teruggekeer na die huis waar hulle wyn gedrink het en gesien dat Haman op die slaapbank neergeval het waarop Ester was. Die koning het uitgeroep: “Gaan hy die koningin ook nog in my eie huis verkrag?” Toe die koning dit gesê het, het hulle Haman se gesig toegemaak.
-