9 Harboʹna,+ een van die koning se hofbeamptes, het toe gesê: “Haman het ook ’n paal gereedgemaak vir Morʹdegai,+ die man wat die koning se lewe gered het deur wat hy gesê het.+ Dit staan by Haman se huis, 50 el hoog.” Toe het die koning gesê: “Hang hom daaraan.”