Ester 8:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy het dit in die naam van koning Ahasʹveros neergeskryf en dit met die koning se seëlring+ verseël en die geskrewe dokumente met* boodskappers op perde gestuur. Hulle het op vinnige posperde gery wat vir koninklike diens gebruik is. Ester Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 8:10 Ontwaak!,1993/4/8, bl. 18
10 Hy het dit in die naam van koning Ahasʹveros neergeskryf en dit met die koning se seëlring+ verseël en die geskrewe dokumente met* boodskappers op perde gestuur. Hulle het op vinnige posperde gery wat vir koninklike diens gebruik is.