Ester 9:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die Jode het in hulle stede in al die provinsies* van koning Ahasʹveros+ bymekaargekom om te gaan veg teen dié wat hulle wou aanval, en niemand kon teen die Jode staande bly nie, want al die volke was bang vir hulle.+
2 Die Jode het in hulle stede in al die provinsies* van koning Ahasʹveros+ bymekaargekom om te gaan veg teen dié wat hulle wou aanval, en niemand kon teen die Jode staande bly nie, want al die volke was bang vir hulle.+