Ester 9:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Morʹdegai+ het hierdie dinge neergeskryf en amptelike briewe aan al die Jode gestuur in al die provinsies* van koning Ahasʹveros, aan dié wat naby sowel as dié wat ver was.
20 Morʹdegai+ het hierdie dinge neergeskryf en amptelike briewe aan al die Jode gestuur in al die provinsies* van koning Ahasʹveros, aan dié wat naby sowel as dié wat ver was.