22 want op daardie dae is die Jode verlos van hulle vyande, en in daardie maand is hulle hartseer in blydskap verander, en hulle getreur+ in feesviering. Hulle moes dit as dae van feesviering en blydskap vier en as ’n tyd om kos aan mekaar en geskenke aan die armes te stuur.