Ester 10:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En al sy groot en kragtige prestasies sowel as die verslag met al die besonderhede van hoe hy Morʹdegai+ verheerlik het,+ is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae+ van die konings van Medië en Persië.+ Ester Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:2 Die Wagtoring,2009/3/15, bl. 32
2 En al sy groot en kragtige prestasies sowel as die verslag met al die besonderhede van hoe hy Morʹdegai+ verheerlik het,+ is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae+ van die konings van Medië en Persië.+