Job 31:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 As iemand maar net na my sou luister!+ Ek sal my handtekening gee om te bevestig dat ek die waarheid praat. Laat die Almagtige my antwoord!+ As my beskuldiger maar net sy klagtes in ’n dokument neergeskryf het! Job Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 31:35 Die Wagtoring,2005/11/15, bl. 11
35 As iemand maar net na my sou luister!+ Ek sal my handtekening gee om te bevestig dat ek die waarheid praat. Laat die Almagtige my antwoord!+ As my beskuldiger maar net sy klagtes in ’n dokument neergeskryf het!