Job 33:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Sy siel* is op pad na die graf toe. Sy lewe is op pad na dié wat die dood bring.