Job 42:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Nadat Job vir sy vriende gebid het,+ het Jehovah Job se lyding weggeneem+ en hom weer voorspoedig gemaak. Jehovah het hom twee keer soveel gegee as wat hy voorheen gehad het.+
10 Nadat Job vir sy vriende gebid het,+ het Jehovah Job se lyding weggeneem+ en hom weer voorspoedig gemaak. Jehovah het hom twee keer soveel gegee as wat hy voorheen gehad het.+