Psalm 49:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hulle word soos skape na die Graf* gestuur. Die dood sal hulle herder wees. Die regverdiges sal in die oggend oor hulle regeer.+ Elke spoor van hulle sal verdwyn.+ Hulle sal in die Graf*+ woon eerder as in ’n paleis.+
14 Hulle word soos skape na die Graf* gestuur. Die dood sal hulle herder wees. Die regverdiges sal in die oggend oor hulle regeer.+ Elke spoor van hulle sal verdwyn.+ Hulle sal in die Graf*+ woon eerder as in ’n paleis.+