Psalm 50:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe jy hierdie dinge gedoen het, het ek stilgebly,en daarom het jy gedink dat ek net soos jy sou wees. Maar nou gaan ek jou teregwys,en ek sal my saak teen jou stel.+ Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 50:21 Die Wagtoring,2010/10/15, bl. 3-4
21 Toe jy hierdie dinge gedoen het, het ek stilgebly,en daarom het jy gedink dat ek net soos jy sou wees. Maar nou gaan ek jou teregwys,en ek sal my saak teen jou stel.+