Psalm 88:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 U het dié wat my ken, ver van my af laat weggaan.+ U het my iets afskuweliks vir hulle gemaak. Ek is vasgevang en kan nie ontsnap nie.
8 U het dié wat my ken, ver van my af laat weggaan.+ U het my iets afskuweliks vir hulle gemaak. Ek is vasgevang en kan nie ontsnap nie.