Spreuke 10:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Die mond van die regverdiges is ’n bron van lewe,+maar die mond van die goddeloses hou hulle gewelddadige planne geheim.+ Spreuke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:11 Die Wagtoring,2001/7/15, bl. 26-27
11 Die mond van die regverdiges is ’n bron van lewe,+maar die mond van die goddeloses hou hulle gewelddadige planne geheim.+