Spreuke 14:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Die goddelose sal deur sy eie goddeloosheid tot ’n val kom,maar die regverdige se integriteit* sal vir hom ’n beskerming* wees.+ Spreuke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:32 Die Wagtoring,2005/9/15, bl. 15
32 Die goddelose sal deur sy eie goddeloosheid tot ’n val kom,maar die regverdige se integriteit* sal vir hom ’n beskerming* wees.+