Spreuke 18:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Weens ’n man se woorde sal sy maag vol wees.+ Hy sal vol word van die opbrengs van sy lippe.