Spreuke 18:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Dood en lewe is in die mag van die tong.+ Dié wat daarvan hou om dit te gebruik, sal die vrug daarvan eet.+ Spreuke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:21 Die Wagtoring,2000/3/1, bl. 17
21 Dood en lewe is in die mag van die tong.+ Dié wat daarvan hou om dit te gebruik, sal die vrug daarvan eet.+