Spreuke 19:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Vrees vir Jehovah lei tot die lewe.+ Die een wat hom vrees, sal rustig slaap en niks oorkom nie.+