-
Spreuke 27:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 As iemand genoeg geëet het, wil hy nie eers heuning uit ’n heuningkoek hê nie,
maar as ’n mens honger is, smaak selfs wat bitter is, soet.
-