Prediker 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Maar toe ek nagedink het oor alles wat ek gedoen het en oor al my harde werk,+ het ek gesien dat alles nutteloos was, ’n gejaag na wind.+ Daar was niks onder die son wat werklik waarde gehad het nie.+ Prediker Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:11 Die Wagtoring,2008/4/15, bl. 211997/10/15, bl. 41997/2/15, bl. 141986/7/1, bl. 14-15
11 Maar toe ek nagedink het oor alles wat ek gedoen het en oor al my harde werk,+ het ek gesien dat alles nutteloos was, ’n gejaag na wind.+ Daar was niks onder die son wat werklik waarde gehad het nie.+