Prediker 2:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe het ek in my hart gesê: “Wat met die dwaas gebeur, sal ook met my gebeur.”+ Wat help dit dan dat ek baie wys geword het? Toe het ek in my hart gesê: “Dit is ook nutteloos.”
15 Toe het ek in my hart gesê: “Wat met die dwaas gebeur, sal ook met my gebeur.”+ Wat help dit dan dat ek baie wys geword het? Toe het ek in my hart gesê: “Dit is ook nutteloos.”